Victoria-Wes Wildsfees Junior Skietkompetisie

R150,00

NEEM KENNIS: Jy kan ongelukkig nie meer aanlyn inskryf hiervoor nie. Kontak ons asseblief direk op vicwesbookings@gmail.com indien jy nog wil inskryf of kontak vir Johan hier onder.

Datum: 27 Junie 2026
Tyd: 09h00
Plek: Victoria-Wes Skietbaan
Kontak persoon: Johan Jooste
Kontak nommer: 071 333 3773

Inligting:
.22 op klein gonge
Koste: R150 p/persoon sluit toegang tot Feesterrein in
Ouderdom tot 13 jaar

Out of stock