Oggendprogram

R350,00

Wildsfees Oggendprogram saam met Annelien Pienaar: Wildsvleis in die Huis

Datum:27 Junie

Tyd: 10h00

Plek: SPAR Steakhouse

Die volgende is ingesluit:

  • Karoo fine dining
  • Toegang tot die feesterrein vir die dag
  • ‘n Ligte ete
  • Wynproe met Van Loveren
  • Gelukkige trekkings

NEEM KENNIS: Jy kan ongelukkig nie meer aanlyn inskryf hiervoor nie. Kontak ons asseblief direk op vicwesbookings@gmail.com indien jy nog wil inskryf.

Out of stock