Huishulp Kursus

R100,00

Bederf jou huishulp met ’n inligtingsessie aangebied deur Annelien Pienaar vol praktiese raad wat jou huishulp in jou en haar eie huis kan toepas.

Datum: Vrydag, 26 Junie

Tyd: 13h00-15h00

Plek: Skougronde

Die volgende is ingesluit:

  • Opleiding in kombuis higiëne en die stoor van kos.
  • Maaltydbeplannings raad
  • ’n Resep
  • Toegang tot feesterrein vir die kursus is ingesluit
  • Sluit koek en tee in.

NEEM KENNIS: Jy kan ongelukkig nie meer aanlyn inskryf hiervoor nie. Kontak ons asseblief direk op vicwesbookings@gmail.com indien jy nog wil inskryf.

Out of stock