Victoria-Wes Wildsfees Jagkompetisie

R2 200,00

NEEM KENNIS: Jy kan ongelukkig nie meer aanlyn inskryf hiervoor nie. Kontak ons asseblief direk op vicwesbookings@gmail.com indien jy nog wil inskryf of kontak vir Christopher hier onder.

Victoria-Wes Wildsfees Jagkompetisie

Datum: 26 Junie 2026

Bokke by feesterrein: 15h30

Kontak persoon: Christopher Jones

Kontak nommer: 084 992 3848

Inligting:
Individuele Inskrywings

Koste per inskrywing: R2200

Sluit in:

  • Toegang vir Vrydag by Feesterrein
  • 1 x Springbok
  • Kospakkie en geskenk
  • Aandete by die Fees

Skryf alternatief in vir:

Victoria-Wes Wildsfees Knapskiet Spankompetisie (https://vicweswildsfees.co.za/product/victoria-wes-wildsfees-knapskiet-spankompetisie/)