Victoria-Wes Wildsfees Skietkompetisie

R350,00

NEEM KENNIS: Jy kan ongelukkig nie meer aanlyn inskryf hiervoor nie. Kontak ons asseblief direk op vicwesbookings@gmail.com indien jy nog wil inskryf of kontak vir Johan hier onder.

Datum: 27 Junie 2026
Tyd: 09h00
Plek: Victoria-Wes Skietbaan
Kontak persoon: Johan Jooste
Kontak nommer: 071 333 3773

Inligting:
Nuwe uitdagings!
Koste: R350 p/persoon sluit Saterdag Toegang by Feesterrein in.

Skryf alternatief in vir:

Victoria-Wes Wildsfees Knapskiet Spankompetisie (https://vicweswildsfees.co.za/product/victoria-wes-wildsfees-knapskiet-spankompetisie/)

Out of stock