Wildsfees Merch

Price range: R750,00 through R850,00

Die aftel na die 10de Victoria-Wes Wildsfees & Duiwe Fly-Inn op 26 & 27 Junie 2026 het amptelik begin! Om hierdie groot mylpaal te vier, het ons hierdie eksklusiewe, beperkte uitgawe Wildsfees-hoodies ontwerp!

JOU TYD IS MIN!

Hierdie unieke “merch” is SLEGS BESKIKBAAR TOT 12 JUNIE! Daarna sluit die bestellings onherroeplik sodat almal hul hoodies betyds vir die fees kan kry. Moenie uitmis nie!

Groottes: Unisex Small tot 5XL (ons stel voor dat die dames ‘n size kleiner bestel)

Bestel nou deur hier onder te koop. Stuur bewys van betalings na: vicwesbookings@gmail.com.

Kry joune vandag en wees deel van die tradisie!