STALLETJIES

Bring jou hartsproduk, jou positiewe bemarkingsenergie en kom maak deel uit van ons “Karoo-Lekkerte” fondsinsameling ten bate van ons gemeenskap!

Wil jy kom inspireer en ’n kans hê om jou unieke produk met die wêreld te deel? Ons nooi jou graag om aansoek te doen om deel te wees van die 2024 Victoria Wes Wildsfees!

Stalletjie aansoeke is nou oop! Kontak ons met jou inisiatief of stalletjie idee en ons stuur die aansoek vorms vir jou. Ons sal jou laat weet as jou aansoek aanvaar is!

Spasie is beperk en kompetisie is groot – KONTAK ONS NOU om met jou stalletjie te spog op 14 & 15 Junie 2024 in Victoria Wes!

kontak ons

Vir meer inligting oor ons stalletjies kontak asseblief vir Tina Jooste:

E-pos: [email protected]

OF

vul die vorm hieronder in.

8 + 2 =