maak ‘n donasie

aan ons gemeenskapsfonds

BRAND JOU HART VIR DIE KAROO EN SY MENSE?

Hierdie is jou geleentheid om ‘n verskil te maak aan die Victoria-Wes gemeenskap. Vul die vorm hieronder in en stuur jou bewys van betaling aan [email protected].

Gebruik asseblief jou naam of besigheidsnaam & donasie (e.g. SusanDonasie) as verwysing.

Benodig jy 'n belasting faktuur?

12 + 3 =